Bederf Jouself Met 'n Rinkhalskop Safari Lodge Lidmaatskap Opsie.

Ingesluit In Jou Lidmaatskap

  • 14 Dae Luukse Boskamp Staanplek
  • 5 Persone per staanplek
  • Voorkeur Staanplek Bespreekings
  • Tot 47% af op Buite Seisoen Tariewe
  • Tot 33% af op Binne Seisoen Tariewe
  • Rooibok vir elke 2 suksesvolle lidmaatskap verwysings 
  • Geen minimum bespreekings dae nie, as jy net vir Saterdagaand wil wegbreek of 1 aand in die week, is jy welkom.

Wat Kry Jy Alles Op Jou Staanplek

  • Ekstra Groot Staanplekke van 20 x 20 M
  • Staanplekke is uitgelê met Witsand
  • Braaier met 10 w “Flood Light”
  • Kouewater punt
  • 15 Amp Blou kragpunt
  • Privaat – 20 tot 30 m uitmekaar – Covid vriendelik
  • 4 Mense per staanplek vir nie Lidmaatskap besprekings en 5 persone vir lidmaadskap lede

Rinkhalskop Safari Lodge Lidmaatskap Opsies

Standard Staan

Tariewe

Geen binne of buite seisoen tariewe, slegs 1 tarief 

Koste Per Nag (Min 2 Nagte)

– R450

Langstaan Tariewe Beskikbaar

– doen asb. navraag

Lidmaatskap

Opsie 1

(14 Dae, Weke en Naweke Binne- en Buite-Seisoen)

Maandelikse Betaling

– R375 p/m

Eenmaalige Jaarlikse Betaling

– R4,200

Lidmaatskap

Opsie 2

(14 Dae, Weke en Naweke Slegs Buite-Seisoen)

Maandelikse Betaling

– R300 p/m

Eenmaalige Jaarlikse Betaling

– R3,300

Fasiliteite

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Sauna’s
  • 4×4 Roetes
  • Diere Besigtiging
  • Restaurant
  • Staproetes
  • Bergfietsroetes

12 Mnde Jagseisoen

Boek jou en jou vriende vir ‘n lekker jagnaweek deur die winter. 

Indien jy die winter gemis het, ons het ‘n 12 mnde Jagpermit. So kom maak ‘n draai, die rugbyseisoen is nog lank, jy gaan daardie biltong nodig kry.

Ander Geriewe

  • Konferensies
  • Troues
  • Leierskampe
  • Kerkampe
  • Skoolkampe
  • Luukse Rondawels
  • 17 Luukse Kamers

Om u besprekingsproses en navrae te vergemaklik, stuur vir ons slegs ‘n WhatsApp met u navraag of besprekingsversoek na : 081 276 7365