Waarom Jou Kampverwante Besigheid Op Kamp-Mal Adverteer
Wel, waar anders gaan jy 80,000 Kam Mal mense per dag op 1 plek kry?
Teken Dadellik Op
Ons Syfers Spreek Vanself
Ons Geslote groep se syfers wissel van 60,000 to 90,000 besoekers per dag, en 'n totaal van tussen 140,000 tot 170,000 per maand, uit ons meer as 195,000 lede.
Teken Dadellik Op
Meer Selfspreekende Syfers
Ons Oop groep se syfers wissel van 16,000 to 26,000 besoekers per dag, en 'n totaal van tussen 40,000 tot 47,000 per maand, uit ons meer as 55,000 lede.
Teken Dadellik Op
DIE SLOT SOM
KAMP-MAL bied jou besigheid blootstelling aan 80,000 tot 122,000 Kam Mal kliënte per dag, en tussen 170,000 tot 190,000 kliënte per maand.
Teken Dadellik Op
Previous
Next

Aangesien ons Facebook groepe gesellige gesels groepe is, laat ons slegs ons Kamp-Mal-App besighede toe om advertensies op ons Facebook groepe te plaas. Hiermee voorkom ons strooipos en staan ons adverteerders se plasings uit bo ons  lede se lekker saam gesels plasings.

Die Volgende produkte is beskikbaar om jou besigheid te laat uistaan aan ons meer as 260,000 lede.

Lys Jou Besigheid Op Ons App

Die Kamp-Mal-App is meer as net nog 'n besigheid gids, dit is "Word of Mouth" bemarkings platform vir jou besigheid.

Lys Jou Besigheid

Spaar 2mnde op ons Jaar opsie
R 650 Per Maand
  • 2 Advertensie Plasings per week per groep
  • Reageer op kliënte plasings met jou besigheid se inligting
  • Maand tot maand kontrakte, teensy jy jaar opsie neem
  • Spaar 2 maande met ons jaar opsie, betaal slegs R6,500

Plasings Hulp Deur Ons Admin

Het jy nie tyd om jou eie advertensies te plaas en op te volg nie? Ons Admin span kan jou help met plasings.

Admin Hulp

Spaar 2mnde op ons Jaar opsie
R 1,300 Per Maand- Totale Bedrag
  • Die prys sluit die "Lys Jou Besigheid" Opsie in.
  • 2 Advertensie Plasings per week per groep word namens jou gedoen
  • Ons admin span plaas jou besigheids inligting on kliënte plasings waar van toepassing is, en laat weet jou vann enige direkte navrae
  • Spaar 2 maande met ons jaar opsie, betaal slegs R13,000
Gewilde opsie

Kamp-Mal Kampvuur Stories

Ons doen 'n kort 1 bladsy storie oor jou besigheid, wat die belangrikste punte uitlig van jou besigheid bied.

Kampvuur Stories

Sigbaar vir 1 Jaar op ons blad
R 1,500 Per Jaar
  • Jou storie verskyn vir 12 maande op ons Kamp-Mal Kampvuur stories blad
  • Ons kan 1 keer per jaar veranderinge doen indien nodig
  • Indien jy video het, word dit ook deel van jou Kampvuur storie

1 Minuut Bemarkings Video

Ons bied 'n 1 Minuut Bemarkings video wat die belangrikste feite uitlig van jou besigheid aan ons lede.

Bemarkings Video

Koste Per Video
R 550 Per Video
  • Video kan geplaas word as deel van jou plasings om meer uit te staan
  • Video kan op engige ander sosiale media gebruik word
  • Ons lig die belangrikste uit oor jou besigheid vir kliënte

Kies Die Beste Kamp-Mal Bemarkings Opsies Vir Jou Besigheid. Let Wel, Maandelikse Opsies Is Slegs Beskikbaar Deur Ons PayFast Subskripsie Platform. Vir die Jaar Opsies Stuur Ons Vir U ‘n Faktuur Uit.