Kamp-Mal in Syfers

Dit is baie maklik om syfers in die lug te gooi om jou besigheid te laat goed lyk, maar dit is ‘n ander storie om dit lewendig te wys, en te wys dit is nie ‘n geduimsuig op formules nie (Soos bv. vir elke boek wat jy print, kan jy duimsuig en sê 8 mense het dit gelees).

By Kamp-Mal glo ons daaraan om openlike ware syfers deur te gee, soos gekry direk vanaf Facebook en Google Statistieke. Geen geduimsuigery en opgeblaasde syfers wat nie geverifieer kan word nie.

Ons Geslote Facebook Groep

Ons Oop Facebook Groep

Wat Beteken Ons Kamp-Mal Syfers In Kort.

Meer 74% van ons lede is elke maand aktief op ons Facebook Groepe (188,000 lede is aktief elke maand)

50% van ons lede is elke dag aktief op ons Faceboek groepe (124,000 per dag)