Why us?

“Braai, Pot, Spit of Boma net waar jy wil – want jy kan!!”

Description

Hierdie praktiese en unieke nuwe braaiproduk is die dryf agter CMDK Projects se passie vir die buitelewe, te kamp en om sosiaal te verkeer, om dan so die geleentheid te skep vir familie en vriende om enige tyd en enige plek heerlik om 'n boma vuur te kuier.

Die Boertjie Boma is presies so ontwerp dat dit perfek werk enige plek, enige tyd en sonder enige skade aan die oppervlaktes waarop u dit gebruik.
Boertjie Boma is gemaak van topgehalte vlekvrye staal en ander materiale van hoë gehalte en dit kan vir baie jare deel wees van elke kuier geleentheid.

Die skoonmaak van die Boertjie Boma is ook gerieflik en maklik omdat die braaipak bykomstighede sonder moeite in jou skottelgoedwasser pas en die Boertjie Boma self is net so maklik om skoon te maak – gebruik net jou tuinslang of “high-pressure washer”, indien dit nodig sou wees.

Besoek die Boertjie Boma webtuiste vir meer inligting!

Follow us
Location

11 Ellman Street, Centurion, Gauteng 0157, South Africa

Contact business