Region
Why us?

Vriende ek strewe net daarna om vir jou die beste te bring. Alle produkte kom met n waarborg?

Description

DYNAMIC REARVIEW/REVERSE CAMERAS vir Voertuie en Karavane! Lw Rearview 7" Touch Screen Monitors. ( Nuwe Reeks)
LW verkoop glad nie draadlose stelsel nie alles werk met draad.
PRYSLYS..
Pakket 1. 7" Spieel opklip monitor met los kamera R1250.

Pakket 2. 7" Spieel opklip Monitor met Nommerplaat kamera R1350.

Pakket 3. 7" Spieel opklip Monitor met 2 kameras, los Kamera en Nommerplaat kamera ! R1650.

Pakket 4. 7" Touch Screen Spieel opklip Monitor met nommerplaat kamera vir voertuig sowel as nommerplaat kamera vir karavaan vir slegs. R1800.
Lw posgeld vanaf pakket 1 tot 4 uitgesluit. Reken net R100 by die pakkette asb.

Pakket 5. 7" Dash Monitor net reg vir Motorhomes sonder Truspieels met los kamera R1100. Posgeld in gesluit.

Pakket 6. 7" Dash Monitor net reg vir Motorhomes sonder Truspieels met nommerplaat kamera R1250. Posgeld in gesluit.

Dash Cams met een twee of drie kameras vanaf R300, R,400, R900, en R950. Posgeld ingesluit.
Sonkrag alarm R320. Posgeld ingesluit.

Wireless alarm volle pakket soos op foto vir Karavane Motorhomes ens. R1700. Posgeld ingesluit.
Konneksie kit vir tussen voertuig en karavaan vir slegs R400. Lw Slegs as u Rearview kamera stel by my koop.

Lw. Bestellings sal by jou voordeur afgelewer word. Vriende ek strewe net daarna om vir jou die beste te bring. Alle produkte kom met n waarborg? Wattsapp of kontak my gerus. Perseel 017-6313561 of Sel 0824111406. Secunda.

Follow us
Location

Secunda, South Africa

Contact business