Why us?
Lus vir 'n lekker wegbreek?
Lus vir 'n lekker wegbreek?
Kamp Op Wiele Karavaan Verhuring
Pak jou tassie en bespreek vandag nog n lekker naweekwegbreek!
Gebaseer in die Wes Rand.
Slaap 4 persone.
Kompleet toegerus. Lugversorging, ysmaker, eetgerei, mikrogolf, yskas, buite tafels. Rally tent ingesluit
24 Boerneef Avenue, Roodepoort, Johannesburg, Gauteng 1724, South Africa