Why us?

Kom ontspan saam met ons

Description

Klipspringer Vakansie Oord en Karavaan park is n uur se ry van Pretoria te Nylstroom. Ons bied elkeen 'n heerlike rustige vakansie by die karavaanpark met hope om te doen. Karavaanpark het kragpunte en ablusieblokke vir die gerief van elke kampeerder. Daar is 'n berg wat wag om geklim te word vir die natuurliefhebbers en dan ook natuurlik die mooiste bosveld sonsondergange.

Location

Driefontein, Limpopo, South Africa

Contact business