Description

Leeuwspoor Wildreservaat is ‘n ontspannings oord net buite Rustenburg en is die ideale wegbreek plek vir enige ouderdom. Ons bied verskillende tipes akkommodasie aan insluitend kampering, chalets en selfs slaapsale vir groot groepe soos skool kampe, kerk kampe of spanbou kampe. Kom en geniet dit hier by ons. Ons het so baie om aan te bied soos swembadens, putt-putt, speletjies-kamer, stap-roetes, wildry en selfs ‘n hindernisbaan. Bespreek jou plek vandag!

Contact business